top of page

IT WAS

ALWAYS

YOU

MARIANNE & HEINRICH

PHOTO-2026-03-26-17-19-19 (2)_edited.jpg

7 NOVEMBER 2026

Ons kan nie wag om ons troudag saam met ons liefste vriende en familie te vier nie!

Neem gerus die tyd om deur ons webwerf te blaai vir al die nodige besonderhede.

RSVP asseblief hier, teen 17 Junie 2026.

ONS  STORIE

Soos alle mooi en goeie dinge in die lewe, moes ons altwee eers wag vir hierdie liefde om te wen. Geduld is getoets, prioriteite is heroorweeg, en langs die pad moes ons albei wys hoe diep die liefde in ons harte lê.

Toe, êrens tussen ’n lekker universiteitsdans en ’n spesiale familietroue, het ons paaie begin saamvloei. Van daardie oomblik af was daar geen twyfel meer nie — ons het geweet hierdie is iets besonders.

Dit was moeiteloos - Dit was opreg - Dit was mooi

Vroeg reeds het ons begin droom oor ’n toekoms saam — ’n lewe wat ons hand aan hand wil bou, gevul met liefde, lag en vol betekenis.

Die twee van ons, op Oudewagendrift — en alles wat ons daar saam gaan skep. ’n Plek en ’n lewe waarop ons vir altyd trots sal wees.

’n Eenvoudige, maar diep liefde —

gevul met uit-die-maag-lag en die klein, kosbare oomblikke wat alles soveel ryker maak.

Die mooiste liefde waarvoor ons ooit kon vra.

Dankie dat julle, elkeen op julle eie manier, deel is van ons storie — en dat julle hierdie dag saam met ons vier. 

ONS TROU OOR

Op 7 November 2026, Plaisir De Merle,

Simondium

DIE DAG SE PROGRAM

7.png

15:15

8.png

16:30

10.png

18:30

11.png

02:00

SEREMONIE

SKEMERKELKIES

ONTHAAL

AANDKLOK

 

© 2026 by Paper & Paint

 

bottom of page